Gaan na inhoud

ongesogte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsoek
Werkwoordelikgesoek
Naamwoordelikgesoek, gesoekte
gesog, gesogte  
Negatiefongesog, ongesogte


Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
1. attributief wat nie gesoek word nie, wat nie gewild of populêr is nie
1.:... en nou kan hulle spog met daai ongesogte status van nommer drie in die krieketwêreld. [1]

    Antonieme

gesogte