ongesog
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | soek |
| Werkwoordelik | gesoek |
| Naamwoordelik | gesoek, gesoekte gesog, gesogte |
| Negatief | ongesog, ongesogte |
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- 1. predikatief wat nie gesoek word nie, wat nie gewild of populêr is nie
- 1.:ek self is ongebore nog:
varksog se eier, ongesog [1]
- ↑ Van Wyk Louw Tristia 1962