gesog
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | soek |
| Werkwoordelik | gesoek |
| Naamwoordelik | gesoek, gesoekte gesog, gesogte |
| Negatief | ongesog, ongesogte |
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- 1. predikatief wat baie gesoek word, wat gewild, populêr is
- 1.:Die land se oudste potketelbrandewyn is so gesog dat 'n naamlose koper van Kenia [...] 'n bottel daarvan gekoop het vir ['n hoë bedrag].[1]