Gaan na inhoud

gesoekte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsoek
Werkwoordelikgesoek
Naamwoordelikgesoek, gesoekte
gesog, gesogte  
Negatiefongesog, ongesogte


Naamwoordelike verlede deelwoord
1. byvoeglik wie of wat gesoek word
1. Sinoville-polisie het twee gesoekte diewe verlede week op heterdaad betrap.[1]