gesogte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | soek |
| Werkwoordelik | gesoek |
| Naamwoordelik | gesoek, gesoekte gesog, gesogte |
| Negatief | ongesog, ongesogte |
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- 1. attributief wat baie gesoek word, wat gewild, populêr is
- 1.:In dié stadium is hulle 'n gesogte lekkerny vir uile [1]
- ↑ Suid-Afrikaanse panorama, Deel 23(1-11), bls.33, Departement van Inligting., 1978