gij
Voorkoms
Enkelvoud | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
2de Vlaams |
3de m | 3de v | 3de o | ||||||
Onderwerp | ik | 'k | jij | je | u | gij | ge | hij | ie | zij | ze | het | 't |
Voorwerp | mij | me | jou | je | u | u | hem | 'm | haar | ze, d'r, 'r | het | 't | |
Meervoud | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
2de Vlaams |
3. persoon | ||||||||
Onderwerp | wij | we | jullie | u | gij | ge | zij | ze | |||||
Voorwerp | ons | jullie | u | u | hun, hen | ze |
- Hulp:IPA: [ɣɛɪ̯]
-
(lêer)
- Jy, persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon in die onderwerpsvorm.
- «Ik ben klaar. En gij?»
- Ek is klaar. En jy?
- Die voorwerpvorm is u, maar dit druk geen hoflikheid uit nie. Die onbeklemtoonde vorm is ge.
- In Nederlands is hierdie voornaamwoord sedert die 19de eeu verouderd, maar in Vlaandere is dit volop. Die voornaamwoord het sy eie vervoeging van die werkwoordvorme. Dit kry 'n uitgang -t, ook in die verlede tyd: gij loopt, gij liept.
- Die vorm is oorspronklik 'n meervoud en kan vir enkel- en meervoud gebruik word. In Vlaandere word nogtans dikwels gijlieden as meervoud gebruik.