haar
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Uitspraak
Met Arabiese letters
- هَارْ , meervoud: هَارِی
Spelling tot 1909
- haar, meervoud: háre, há-re
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
haar | hare |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
haartjie | haartjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die kop van mense.
- Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die liggaam van mense.
- Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die kop en liggaam van diere.
- Draadvormige uitgroeisel op 'n sel of 'n plantdeel.
Vertalings
Vertalings: haar | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
Onderwerp | ek | jy | u | hy | sy | dit |
Voorwerp | my | jou | u | hom | haar | dit |
Meervoud | ||||||
1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
Onderwerp | ons | julle | u | hulle | ||
Voorwerp | ons | julle | u | hulle |
Persoonlike voornaamwoord
Betekenisse
- Verwys na 'n vrou wat reeds genoem is.
Eienskappe
- Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud vroulik.
Voorbeeldsinne
- Sannie dra haar hare los.
Vertalings
Vertalings: haar | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor haar.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | haar o | — |
Uitspraak
- IPA: [ɦaːr],
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Haar; haardos.
Voorbeeldsinne
- «Zij heeft prachtig haar.»
- Sy het prachtige haar.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | haar v/m/o | haren |
Verkleinwoord | haartje | haartjes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Haar; enkele vesels
Voorbeeldsinne
- «De haren op zijn hoofd.»
- Die hare op sy kop.
Eienskappe
- In hierdie betekenis het in België die woord sy onsydige genus behou. In die noorde het dit vroulik geword en later ook manlik