hun

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦɵn]
   
(lêer)
Enkelvoud 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
2de
Vlaams
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ik 'k jij je u gij ge hij ie zij ze het 't
Voorwerp mij me jou je u u hem 'm haar ze, d'r, 'r het 't
Meervoud 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
2de
Vlaams
3. persoon
Onderwerp wij we jullie u gij ge zij ze
Voorwerp ons jullie u u hun, hen ze

Persoonlike voornaamwoord

    Betekenisse

Hulle; voorwerpsvorm derde persoon meervoud

    Eienskappe

In die amptelike preskriptiewe grammatika van die skryftaal word hierdie vorm as 'n datief beskou en hen as 'n akkusatief. Hierdie onderskeid is nogtans omstreeks 1630 kunsmatig ingevoer en dit sou hierdie vorme die enigste woord met 'n datief-akkusatief kontrast van die hele taal maak. In die spreektaal word die onderskeid selde gemaak en behandel mense die vorme dikwels as sinonieme.

    Voorbeeldsinne

(preskriptief) «Als ik hen zie, zal ik hun een boek geven.»
As ek vir hulle sien, sal ek aan hulle 'n boek gee.
persoon enkelvoud meervoud
byvoeglik selfstandig byvoeglik selfstandig
1ste mijn
m'n
mijne ons, onze onze
2de
(informeel)
jouw
je
jouwe jullie
je
-
2de
(formeel)
(regionaal)
uw uwe uw uwe
3de m zijn
z'n
zijne hun hunne
3de v haar
d'r, 'r
hare
3de o zijn
(ervan)
-

Besitlike voornaamwoord

    Betekenisse

Hulle; derde persoon meervoud.

    Voorbeeldsinne

«Hun hond heet Max.»
Hulle hond se naam is Max.