ze
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Nederlands (nl)
Enkelvoud | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
2de Vlaams |
3de m | 3de v | 3de o | ||||||
Onderwerp | ik | 'k | jij | je | u | gij | ge | hij | ie | zij | ze | het | 't |
Voorwerp | mij | me | jou | je | u | u | hem | 'm | haar | ze, d'r, 'r | het | 't | |
Meervoud | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
2de Vlaams |
3. persoon | ||||||||
Onderwerp | wij | we | jullie | u | gij | ge | zij | ze | |||||
Voorwerp | ons | jullie | u | u | hun, hen | ze |
Persoonlike voornaamwoord
Uitspraak
- Hulp:IPA: [zə]
-
(lêer)
Betekenisse
- Sy, onbeklemtoonde persoonlike voornaamwoord van die derde persoon enkelvoud vroulik in die onderwerpsvorm.
- Haar, onbeklemtoonde persoonlike voornaamwoord van die derde persoon enkelvoud vroulik in die voorwerpsvorm.
- Hulle, onbeklemtoonde persoonlike voornaamwoord van die derde persoon meervoud in die onderwerps- en voorwerpsvorm.
Voorbeeldsinne
- 1.: «Heeft ze dat gezegd?»
- Het sy dit gesê?
- 2.: «Heb je ze gezien?»
- Het hy haar gesien?
- 3.: «Hebben ze dat gezegd?»
- Het hulle dit gesê?
Eienskappe
- Die beklemtoonde vorm is zij.
- Die beklemtoonde vorm is haar.
- Die beklemtoonde vorm is zij as onderwerp en hen of hun as voorwerp.[1]
Verwysings
- ↑ Die amtelike preskriptiewe grammatika onderskei "hen" as akkusatief en "hun" as datief, maar dit is omtrent 1630 kunsmatig ingevoer en nooit in die spreektaal aanvaar nie.