graf
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| graf | grafte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| graffie | graffies |
-
(lêer)
- graf
- Ruimte waarin een of meer lyke begrawe is.
- Die Sint-Pieterskerk in Rome is volgens oorlewerings op die graf van Petrus gebou.
- «Anderkant die graf.»
- Ná die dood.
- «Aan hierdie kant van die graf.»
- Terwyl iemand nog lewe.
- «Die graf maak almal gelyk.»
- Die dood wis alle verskille tussen mense uit.
- «Met een voet/been in die graf.»
- Oud en afgeleef wees. Naby die einde van sy lewe.
- «Hy grawe sy eie graf.»
- Hy bewerk self sy ondergang.
- «Sy grawe vir 'n ander 'n graf.»
- Iemand se ondergang of ongeluk probeer bewerk.
- «Hy swyg soos die graf.»
- Om die stilswye te bewaar.
- «Sy sal in haar graf omdraai.»
- Die oorledene sou die saak sterk afkeur.
- «Oor iemand se graf loop.»
- Gesê as iemand sonder rede 'n koue rilling kry.
| Vertalings: graf | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | graf o | graven |
| Verkleinwoord | grafje | grafjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | grafs | graven |
| Datief | grave | graven |
- Hulp:IPA: [ɣrɑf]
-
(lêer)
- Graf.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands