graven
Voorkoms
Stamtye | ||
---|---|---|
graven | groef | gegraven |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | graaf | groef |
jij, u | graaft | |
hij, zij, het | graaft | |
wij, jullie, zij | graven | groeven |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
graaf | gegraven | gravend |
- graven
- Graaf; 'n gat in die grond maak.
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas ses.
- Meervoud van ☞ graf.
- Meervoud van ☞ graaf.
- (verouderd) Genitief enkelvoud van ☞ graaf, soos in 's-Gravenhage.