hadron
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hadron | hadrone, hadrons |
- IFA: /'hadron/
- Van Antieke Grieks ἁδρός (hadrós, “dik”).
- ha•dron
- (fisika) ’n Subatomiese deeltjie wat uit kwarke bestaan, soos ’n proton.
| Vertalings: hadron | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hadron.