Gaan na inhoud

barion

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  barion     barione, barions  
Van Antieke Grieks βαρύς (barus, “swaar”) +‎ -on
ba•ri•on
(fisika) ’n Swaar subatomiese deeltjie wat geskep word deur die verbinding van kwarke deur gluone; ’n barion bevat drie kwarke. Dit sluit in die proton en neutron.
anti-barion
bariongetal
barionies
eksotiese barion
dibarion

    Hiponieme

proton
neutron
meson

    Vertalings

  Vertalings:    barion
Duits: Baryon(de)
Engels: baryon(en)
Spaans: barión(es)
Frans: baryon(fr)
Nederlands: baryon(nl)
Russies: барион(ru) (barion)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor barion.