hande
Voorkoms
- Sedert die 8ste eeu as ande- en sedert die 10de as hendi (meervoud: hande) in Oudnederlands bekend. Dit kom van Proto-Germaans *handu-, 'n u-stam wat later 'n i-stam geword het. Daar is geen verwante woorde in ander takke van Proto-Indo-Europees bekend nie en dit is waarskynlik 'n substraatwoord.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hand | hande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| handjie | handjies |
- IPA: [ˈɦɑn(d)ə]
- هَنْدِی
- hanne, hande
- Die pianis bespeel sy instrument met sy vaardige hande.
| Vertalings: hande | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hande.