hidrofiet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hidrofiet | hidrofiete |
- hi•dro•fiet
- (plantkunde) 'n Plant wat gedy waar die waterbeskikbaarheid hoog is
- Suid-Afrika het hidrofiete soos die waterblommetjies wat as bredie geëet word
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hidrofiet | hidrofiete |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
asidofiet | epifiet | eremofiet | chasmofiet | chersofiet | geofiet | halofiet | hidrofiet | kalsifiet | litofiet | mesofiet | pirofiet | psammofiet | psigrofiet | saprofiet | xerofiet