Gaan na inhoud

epifiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Epifiet
Enkelvoud Meervoud
  epifiet     epifiete  
epi•fiet
(plantkunde) 'n Plant wat op ander plante, soos bome, groei, maar geen parasiet is nie.
Slegs tien persent van die [orgidee]spesies in Suider-Afrika groei as epifiete op bome, en is beperk tot die somerreënvalstreke van die land.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: epiphyte(en)
Frans: épiphyte(fr) m/v
Nederlands: epifyt(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor epifiet.
  1. Veld & Flora, Volumes 69-71, Botanical Society of South Africa, 1983