Gaan na inhoud

xerofiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  xerofiet     xerofiete  
xe•ro•fiet
(plantkunde) 'n Plant wat aan droë omstandighede aangepas is.
Suid-Afrika het talle endemiese xerofiete

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: xerophyte(en)
Nederlands: xerofyt(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor xerofiet.