Gaan na inhoud

kalsifiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kalsifiet     kalsifiete  
kal•si•fiet
(plantkunde) 'n Plant wat gedy waar baie kalsium in die grond voorkom[1]
Kalsifiete is nie asidofiete nie, want kalk is basies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: calciphyte(en)