halofiet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| halofiet | halofiete |
- ha•lo•fiet
- (plantkunde) 'n Soutplant wat in brakgrond of soutwater groei en daaraan aangepas is.
- Mangrove, oftewel wortelbome is halofiete (soutplante) wat in tropiese kusstreke groei.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Huisgenoot 2105-02-05
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor halofiet.