Gaan na inhoud

saprofiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  saprofiet     saprofiete  
sa•pro•fiet
(plantkunde) 'n Fungus of plant wat sy voedingstowwe uit verrotte of verrottende organiese materiaal verkry.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: saprophyte(en)
Nederlands: saprofyt(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor saprofiet.