Gaan na inhoud

mesofiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mesofiet     mesofiete  
me•so•fiet
(plantkunde) 'n Plant wat gedy waar die waterbeskikbaarheid matig is[1]
Mesofiete het nog xerofietese aanpassings nog hidrofiete s'n

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mesophyte(en)
Nederlands: mesofyt(nl)