huidig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | huidig | huidige | |
- hui•dig
- Wat tans geld of amptelik is; hedendaags; teenwoordig.
- Willem-Alexander is die huidige koning van Nederland.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | huidig | |
| Verboë | huidige | |
| Partitief | huidigs | |
- Hulp:IPA: [ɦœy̯.dəɣ̊]
-
(lêer)
- hui•dig
- Huidig; wat tans geld of amptelik is
- «Willem-Alexander is de huidige koning van Nederland.»
- Willem-Alexander is die huidige koning van Nederland.
- Die woord word selde as predikaat of bywoord gebruik.