ijs
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | ijs o | — |
Verkleinwoord | ijsje | ijsjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ɛɪ̭s]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- 1.: «Als er ijs is, gaan we schaatsen.»
- As daar ys is, gaan ons skaats.
- 2.: «Hij verkoopt ijs in allerlei smaken.»
- Hy verkoop ys in talle smake.
Eienskappe
- Die naamwoord in ontelbaar. Die verkleinvorm is sterk geleksikaliseer en word gebruik om 'n porsie van 2) aan te dui.