indien
Voorkoms
Voegwoord |
---|
indien |
- Sedert 1265 in Middelnederlands opgeteken as in dien dat, wat toe verskeie betekenisse gehad het. Dien is die datief van die aanwysende voornaamwoord die.
- in•dien
- Druk 'n voorwaarde uit.
- Onderskikkende voegwoord
- Hy sal vrygelaat word indien die losgeld betaal is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Voegwoord |
---|
indien |
- Hulp:IPA: [ɪn.ˈdin]
-
(lêer)
- in•dien
- Druk 'n voorwaarde uit
- Onderskikkende voegwoord
- «Hij word vrijgelaten indien het losgeld betaald is.»
- Hy word vrygelaat indien die losgeld betaal is.