Gaan na inhoud

kriek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Kriek.
Enkelvoud Meervoud
  kriek     krieke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kriekie     kriekies  
kriek
(insekte) 'n Insek wat aan die familie op Wikispecies Gryllidae en die orde op Wikispecies Orthoptera behoort.
Krieke is hoofsaaklik nagdiere en is bekend vir die harde, aanhoudende lied wat mannetjies tjirp om die aandag van wyfies te trek.
Al die kriekies kriek daar buite.[1]
«Hy is 'n langasemkriek
Hy is besonder langdradig.

    Vertalings

  Vertalings:    kriek
Engels: cricket(en)
Esperanto: kriketo(eo)
Nederlands: krekel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kriek.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kriek v/m krieken  
Hulp:IPA: [krik]
   
(lêer)
  1. (plantkunde) (vrugte) op Wikispecies Prunus cerasus, 'n boom wat 'n suur soort kersies voortbring
  2. (voeding) 'n Soort Belgiese bier op basis van geuze of lambiek waaraan sap van 1) toegevoeg word