joune

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Afrikaans (af)

Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n

Besitlike voornaamwoord

    Betekenisse

Dui besit aan.

    Eienskappe

Besitlike voornaamwoord van die tweede persoon, vertroulik.

    Voorbeeldsinne

Is hierdie kopie nou myne of is dit joune?

    Vertalings

  Vertalings:    joune
Engels: yours(en)
Nederlands: jouwe(nl)