ons s'n
Voorkoms
Enkelvoud | |||||
---|---|---|---|---|---|
1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon manlik |
3. persoon vroulik |
3. persoon onsydig |
my | jou | u | sy | haar | dit se |
myne | joune | u s'n | syne | hare | dit s'n |
Meervoud | |||||
1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon | ||
ons | julle, jul | u | hulle, hul | ||
ons s'n, onse | julle s'n | u s'n | hulle s'n |
- Dui aan dat iets aan die spreker en aan een of meer ander persone behoort.
- Besitlike voornaamwoord van die eerste persoon, meervoud.
- Die wêreld is ons s'n.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|