Gaan na inhoud

myne

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n
   
(lêer)
my•ne
Dui aan dat iets aan die spreker behoort.

    Eienskappe

Besitlike voornaamwoord van die eerste persoon.
Is die kopie nou myne of is dit joune?

    Vertalings

  Vertalings:    myne
Engels: mine(en)
Nederlands: mijne(nl)
Enkelvoud Meervoud
  myn    myne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  myntjie     myntjies  
Meervoud van myn; meer as een myn.