Gaan na inhoud

julle s'n

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n
Dui aan dat iets aan ander mense behoort.

    Eienskappe

Besitlike voornaamwoord van die tweede persoon, meervoud, vertroulik.
Hierdie pannekoek in myne, daardie is julle s'n.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: yours(en)
Nederlands: uwe(nl)