u s'n

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n

Open book 01.png Besitlike voornaamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Dui formeel of beleefd aan dat iets aan iemand anders / ander mense behoort.

   Nuvola apps kfig.svg Eienskappe

Besitlike voornaamwoord van die tweede persoon, enkelvoud of meervoud, beleef.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Hierdie boek in myne, daardie is u s'n.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: yours(en)
Nederlands: uwe(nl)