onse
Voorkoms
| Enkelvoud | |||||
|---|---|---|---|---|---|
| 1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon manlik |
3. persoon vroulik |
3. persoon onsydig |
| my | jou | u | sy | haar | dit se |
| myne | joune | u s'n | syne | hare | dit s'n |
| Meervoud | |||||
| 1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon | ||
| ons | julle, jul | u | hulle, hul | ||
| ons s'n, onse | julle s'n | u s'n | hulle s'n | ||
- IPA: [ˈɔns]
- on•se
- (verouderd) Dui aan dat iets aan die spreker en aan een of meer ander persone behoort.
- Besitlike voornaamwoord van die eerste persoon meervoud.
- Gebruik in spreektaal, andersinds 'n verouderde vorm van ons.
- Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word (Matt. 6:9, 1953).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|