komeet
Voorkoms

- Van Oudfrans comete, van Latyn cometes, van Antieke Grieks κομήτης ("langharig", wat verwys na die roei van die komeet), van κόμη (hare).
- ko•meet
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| komeet | komete |
- (sterrekunde) ’n Hemelliggaam wat hoofsaaklik uit ys, stof en gas bestaan en in ’n (gewoonlik) eksentrieke wentelbaan om die son is; dit het ’n roei ("stert") van materie wat deur die sonwind agtertoe geblaas word terwyl dit die son nader.
| Vertalings: komeet | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor komeet.