Gaan na inhoud

mafies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   mafies     mafiese     mafies  
ma•fies
(geologie) Gesteente met 'n silikaatinhoud van minder as 63% wat ryk aan magnesium en yster is.
Basalt is 'n mafiese gesteente.

    Antonieme

felsies
ultramafies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mafic(en)
Frans: mafique(fr)
Nederlands: mafisch(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mafies.