Gaan na inhoud

magnesium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  magnesium     —  
   
(lêer)
mag•ne•si•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mg en atoomgetal 12.
Magnesium is die element met die agste grootste verspreiding en beslaan ongeveer 2% van die Aardkors en is die element wat die derde meeste in oplossing in seewater voorkom.

    Vertalings

  Vertalings:    magnesium
Engels: magnesium(en)
Esperanto: magnezio(eo)
Nederlands: magnesium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor magnesium.