Gaan na inhoud

meul

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Meul
meul
Enkelvoud Meervoud
  meul    meule, meulens  
  1. 'n Type masjien wat gebruik word om te kan maal, verpoeier, saag ens.
  1. Die historiese meul is deur die Rota­riër­klub van Worcester geborg en is in Augustus 1979 amptelik in gebruik geneem.[1]
Meule

    Hiponieme

Windmeul, koffiemeul, watermeul, perdemeul, hamermeul, saagmeul
Meulsteen

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mill(en)
Nederlands: molen(nl) m