midden
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | midden o | — |
- Hulp:IPA: [ˈmɪ.də(n)]
-
(lêer)
- mid•den
- Middel; die senter halfpad tussen begin en einde
- «Hij probeerde de kerk in het midden te houden.»
- Hy het geprobeer om die teenstellings te versoen.
| Bywoord |
|---|
| midden |
- In die middel, sentraal
- Gewoonlik gevolg deur 'n voorsetsel: ~ in, ~ op
- «Kisangani ligt midden in Afrika»
- Kisangani is in die middel van Afrika geleë.