middel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| middel | middels, middele |
- mid•del
- Dit wat aangewend kan word om 'n doel te bereik.
- Ons hoop om baie mense deur middel van die Wikiwoordeboek te bereik.
- Militêre middele alleen sal nie terreur stuit nie.
| Vertalings: 1. om doel te bereik | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| middel | middels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| middeltjie | middeltjies |
- Iets wat aangewend word om 'n siekte of ongesteldheid te bestry; geneesmiddel.
- Die middelste deel van die liggaam tussen die onder- en bolyf; middellyf.
- Senter; êrens tussen die begin en die einde.
- Neem die middel twee keer per dag teen verkoue.
- Hoe raak mens van die oortollige vet om jou middel ontslae?
- Êrens in die middel van nêrens. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag!
| Vertalings: 1. om 'n siekte te bestry. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Die middelste deel van die liggaam | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Senter; êrens tussen die begin en die einde. | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |||
|---|---|---|---|---|
| Naamval | Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald |
| Nominatief | middel | midlet | midler | midlerne |
| Genitief | middels | midlets | midlers | midlernes |
- Middel; waarmee 'n doel nagestreef word
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | middel o | middelen |
| Verkleinwoord | middeltje | middeltjes |
- Hulp:IPA: [ˈmɪ.dəl]
-
(lêer)
- middel
- 2. geneesmiddel
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | middel m/o | middels |
| Verkleinwoord | middeltje | middeltjes |
- Middel; Die middelste deel van die liggaam
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van middelen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van middelen
- gebiedende wys van middelen
- 1.: Ik middel.
- 2.: Middel je?
- 3.: Middel!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Deens
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands