Gaan na inhoud

netpens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
m. slukderm, v. grootpens, n. ruitjiespens, b. blaarpens, l. melkpens, i. twaalfvingerige derm.
Enkelvoud Meervoud
  ruitjiespens     ruitjiespense  
net•pens
(anatomie), (biologie) Die tweede maag van 'n herkouer.
Kos word in die grootpens en netpens geberg en rondgemaal.

    Sinonieme

ruitjiespens

    Vertalings

  Vertalings:    netpens
Frans: bonnet(fr), réseau(fr)
Nederlands: netmaag(nl)