neutron
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| neutron | neutrone, neutrons |
- IFA: /ˈn(j)uːtron/
- Van neutraal + -on.
- neu•tron
- (chemie)(fisika) ’n Subatomiese deeltjie sonder lading en met dieselfde massa as ’n proton; kom meestal in die kern van ’n atoom voor.
- anti-neutron
- neutronbom
- neutrondiffraksie
- neutronfisika
- neutronster
| Vertalings: neutron | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor neutron.