sinonieme
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sinoniem | sinonieme |
- si•no•nie•me
- IPA: [sənuˈnimə, sinuˈnimə]
- سِینُونِیمِی
- sinónime, sinóni-me
- Alhoewel twee woorde soms sinonieme is, is die nie vanselfsprekend dat albei ewe goed op elke plek inpas nie, want die gevoelswaarde en toon kan verskil.
| Vertalings: sinonieme | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sinonieme.