Ou Engels
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Ou Engels |
| Attributief | Ou Engelse |
| Partitief | Ou Engels |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Ou Engelse | Ou Engelses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫs, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫs]
- byvoeglik: predikatief: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫs, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫs], attributief: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫsə, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫsə], partitief: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫs, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫs]
- gesubstantiveer: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫsə, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫsə], meervoud: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫsəs, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫsəs]
- اَوْ اَِڠِلْسْ
- byvoeglik: predikatief: اَوْ اَِڠِلْسْ , attributief: اَوْ اَِڠِلْسِی , partitief: اَوْ اَِڠِلْسْ
- gesubstantiveer: اَوْ اَِڠِلْسِی , meervoud: اَوْ اَِڠِلْسِِسْ
- Van, betreffende die Ou Engelse.
- Van, betreffende die Ou Engelse taal.
| Vertalings: Ou Engels | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Ou Engels |
- (taal) Die Engelse taal voor die 12e eeu.
- ISO/DIS 639-3: ang
- SIL: ANG