stuwer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stuwer | stuwers |
- سْتُیڤِرْ , meervoud: سْتُیڤِرْسْ
- (tegniek) Die draaiende element in 'n sentrifugale pomp wat die stukrag verleen om die vloeier in beweging te bring en/of saam te pers.
- 'n Sentrifugale pomp is 'n pomp wat 'n roterende stuwer gebruik om die snelheid van 'n vloeistof te verhoog.
| Vertalings: stuwer | |||
|---|---|---|---|
| |||