surrogaat
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| surrogaat | surrogate |
- sur•ro•gaat
- Vervangingsmiddel (meestal van mindere kwaliteit)
- 'n Substituut.
- Margarien kan as surrogaat vir botter dien.
- Met sy ontslag neem die hoofkarakter die pop saam huis toe, as surrogaat vir die vrou wat hy vermoor het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ˌsʏ.ro.ˈɣat]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | surrogaat o | surrogaten |
| Verkleinwoord | surrogaatje | surrogaatjes |
- «Als je in Zuid-Afrika om koffie vraagt, krijg je vaak surrogaat.»
- As jy in Suid-Afrika om koffie vra, kry jy dikwels surrogaat.