Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Hulp:IPA: [ˈtrɛ.kə(n)]
-
- trek•ken
- Trek; krag uitoefen in die rigting van die persoon
- 'n Lang tog onderneem
- 1. Krag uitoefen
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- 2. 'n Lang tog onderneem
- Werkwoord van beweging.
- By ongerigte beweging: inergatiewe werkwoord met hebben as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
- By gerigte beweging: ergatiewe werkwoord met zijn as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas drie.
- 1:. «De wagens werden door paarden getrokken.»
- Die waens word toe deur perde getrek.
- 2:. «Zij zijn door de woestijn getrokken.»
- Hulle het deur die woestyn getrek.