vaarwel
Voorkoms
| Tussenwerpsel |
|---|
| vaarwel |
-
(lêer)
- vaar•wel
- Groet by -gewoonlik finale- afskeid
- Vaarwel!
| Vertalings: vaarwel | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vaarwel | vaarwels |
- Die neem van afskeid
- Na vele vaarwels in die Kaap is ek met bietjie hartseer om almal te verlaat, bietjie onsekerheid, maar tog groot opwinding oppad na Gauteng.[1]
| Vertalings: vaarwel | |||
|---|---|---|---|