vas
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vas | vaste | vas | |
| Vergrotend | vaster | |||
| Oortreffend | vasste | |||
- Sedert die 10de eeu in Oudnederlands as fast opgeteken. Van Proto-Germaans *fasta. Verder herkoms onduidelik, moontlik van Proto-Indo-Europees *ph2s-tó- 'n verbaaladjektief van *peh2(s)- (beskerm, behoed).[1]
- vas
- Stewig verbind, nie beweeglik nie, onveranderlik
- Ons kan tussen twee hoofgroepe multiwoordeenhede onderskei, te wete vaste uitdrukkings en vaste woordgroepe.[2]
| Vertalings: vas | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vas |
| Verlede Tyd | ek | het gevas |
| Teenwoordige deelwoord | vastend | |
| Verlede deelwoord | gevaste | |
- Hom van voedsel onthou
- Gewoonlik word dit gedoen wanneer die pasiënt vastend is - m.a.w -geen kos of vloeistof inname vir 8 ure nie[3]
| Vertalings: vas | |||
|---|---|---|---|