volmaak verlede tyd
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
volmaak verlede tyd | volmaak verlede tye |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- فَُولْ ماكْ فِرْلَِیدِی تَیْدْ , meervoud: فَُولْ ماكْ فِرْلَِیدِی تَیِّی
Spelling tot 1909
- folmaak firléde tyt, folmaak ferléde tyd; meervoud: folmaak firléde ty-ë, folmaak ferléde ty-ë
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- Vorm van 'n werkwoord wat 'n handeling aandui wat voor 'n vergelykingspunt in die verlede gebeur het.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: volmaak verlede tyd | |||
---|---|---|---|