Gaan na inhoud

voltooid verlede tyd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voltooid verlede tyd     voltooid verlede tye  
IPA: [foɫˈtoːɪ̯t fərˈliə̯də təɪ̯t], meervoud: [foɫˈtoːɪ̯t fərˈliə̯də ˈtəɪ̯jə]
فَُولْ تُویْدْ فِرْلَِیدِی تَیْدْ , meervoud: فَُولْ تُویْدْ فِرْلَِیدِی تَیِّی
foltooit firléde tyt, foltooid ferléde tyd; meervoud: foltooit firléde ty-ë, foltooid ferléde ty-ë
Vorm van 'n werkwoord wat 'n handeling aandui wat voor 'n vergelykingspunt in die verlede gebeur het.

    Sinonieme

volmaak verlede tyd, voorverlede tyd, pluperfektum, plusquamperfektum

    Vertalings

  Vertalings:    voltooid verlede tyd
Duits: Vorvergangenheit(de), Plusquamperfekt(de), dritte Vergangenheit (de)
Engels: pluperfect tense(en), past perfect(en)
Frans: plus-que-parfait(fr)
Italiaans: piuccheperfetto(it)
Nederlands: voltooid verleden tijd(nl), plusquamperfectum(nl)
Russies: плюсквамперфект(ru) (pljoeskwamperfekt)
Spaans: pretérito pluscuamperfecto(es)
Turks: üçüncü geçmiş zaman (tr)