Gaan na inhoud

wassen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stamtye
wassenwastegewast  
Tydvorme
PersoonTeenwoordige TydVerlede Tyd
ikwaswaste
jij, uwast
hij, zij, hetwast
wij, jullie, zijwassenwasten
Gebiedende WysVoltooide deelwoordOnvoltooide deelwoord
wasgewastwassend
 
Hulp:IPA: [ˈʋɑ.sə(n)]
   
(lêer)
was•sen
met was bedek

    Eienskappe

Oorganklike werkwoord.
HulpwerkwoordeBedrywendLydend
Onvoltooidworden
Voltooidhebbenzijn

Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Swakke werkwoord met agtervoegsel -te.
«Zijn ski's werden gewast
Sy ski's word toe met ski-was bedek.
Stamtye
wassenwastegewassen  
Tydvorme
PersoonTeenwoordige TydVerlede Tyd
ikwaswaste
jij, uwast
hij, zij, hetwast
wij, jullie, zijwassenwasten
Gebiedende WysVoltooide deelwoordOnvoltooide deelwoord
wasgewassenwassend
 
Was; met water reinig

    Eienskappe

Oorganklike werkwoord.
HulpwerkwoordeBedrywendLydend
Onvoltooidworden
Voltooidhebbenzijn

Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Wederkerende werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben.
Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
Gemengde werkwoord (Deel swak, deels sterk.)
Vroeër het die ww. tot klas 7 behoort en was die verlede tyd wies.
Stamtye
wassenwiesgewassen  
Tydvorme
PersoonTeenwoordige TydVerlede Tyd
ikwaswies
jij, uwast
hij, zij, hetwast
wij, jullie, zijwassenwiesen
Gebiedende WysVoltooide deelwoordOnvoltooide deelwoord
wasgewassenwassend
 
Groei, swel

    Eienskappe

Ergatiewe werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas sewe.
«De rivier was sterk gewassen door de recente regenval.»
Die rivier se vlak het baie gestyg deur die onlangse reenval.
Woord
wassen


Van was vervaardig

    Eienskappe

Stoflike adjektief. Hierdie stoflike byvoeglike naamwoord verwys na 'n materiaal en is onveranderlik. Dit word slegs attributief gebruik.
«Het museum van Madame Tussaud is beroemd voor zijn wassen beelden.»
Madame Tussaud se museum is beroemd vir sy wasbeelde.
Meervoud van ☞ was.