wasmasjien
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wasmasjien | wasmasjiene |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wasmasjientje | wasmasjientjes |
- was•ma•sjien
- (elektronika) 'n Masjien wat klere was.
- Draai jou gedagtes soos wasgoed in 'n wasmasjien? [1]
| Vertalings: wasmasjien | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wasmasjien.